Weet julle wat die woorde beteken? Vind gerus uit. Skryf julle eie rympies. Onthou dat die rymwoorde gewoonlik aan die einde van ‘n versreël staan. Maak ‘n afskrif van die klas se rympies en bind dit in ‘n klasbundel (vir die leeshoekie). Afhangende van die outjies se vaardigheidsvlakke, kan ‘n mens die rymwoorde tot kort woorde (een lettergreep) – met ‘n klinker, dan dubbelklanke
1. Soek woorde wat rym met aas: raas toon seer gaas vuur kaas haas 2. Bou die aa-woorde: m + aa + n = _____ g + aa + p = _____ s + aa + m =_____ 3. Teken ‘n prent om by die woorde te pas. 4. Lees: jaar, verjaar, daar, maar, laat, maat, gaan, baan kaas raam saad
Skryf ‘n woord wat rym. (5) Enige relevante antwoord wat rym, byvoorbeeld: man van / kan / dan / pan sug lug / rug / vrug / kug vroeg moeg / ploeg blou vrou / kou / rou / mou / tou suur duur / vuur / muur / uur/ huur / stuur . Title: Plaas die woorde wat bymekaar pas in dieselfde kolom Author : Lisa Created Date
Vak: Woorde wat rym. Punte: 10. Klas: Datum: Vrae 1 tot 2 verwys na die volgende skets. Skets 1: 3AHP12.GIF. Vraag 1: Waar/Onwaar [1] Huistaal - LU 3 : AS 3, AS 4, AS 5. Tee rym met NEE. WAAR. ONWAAR. Vraag 2: Waar/Onwaar [1] Huistaal - LU 3 : AS 3, AS 4, AS 5. MOOI en ROOI is woorde wat rym. WAAR. ONWAAR. Vraag 3 verwys na die volgende skets
dinge wat herhaal ‘n omdraai ‘n wat-as? ‘n wegkyk ‘n onthou woorde wat verwilder woorde wat nog wou as ek en jy deur al die dans deur al die trap en tref ons stemme as ‘n stilte as ‘n hongerheid verhef as ek en jy met skoene as ek en jy ontbloot deur die opdraend van ons hobbels en die bakhand van ons brood ‘n pad kan vind wat
sien, rympies maak my woorde swak en breek my versies af want as ek iets moet vind wat werk word alles soms net laf die ritme is dan tra-la-la en sinne ewe lank en elke flippen ding moet eindig op dieselfde klank so sweet ek hard en dink my flou en soek na nog ‘n woord maar as ek iet wel vind wat pas dan pleeg ek digtersmoord so ek kan glad
Kies die woord wat rym en kleur dit in. (5) hoor hier klein hoog bier trein oor dier klei huil geur vuil geut huis deur Skryf ‘n woord wat rym. (5) man sug vroeg blou suur . Title: Plaas die woorde wat bymekaar pas in dieselfde kolom Author : Lisa Created Date: 8/13/2020 7:53:15 PM
Woorde wat rym, word met dieselfde letter aangedui. VOORBEELD: Die rymskema van die kwatryn hier onder is abab. Woorde wat geluide naboots VOORBEELD: Uit die bekende kinderliedjie “Ek’s ʼn dapper muis”: En wat van ʼn lawaai soos ʼn haan wat kraai, ʼn gebreek en ʼn gekraak en iets wat “tjiep-tjiep” maak, en ʼn geklingel en ʼn getingel en ʼn gekletter en ʼn geknetter en ʼn boems en
Woorde wat rym, word met dieselfde letter aangedui. VOORBEELD: Die rymskema van die kwatryn hier onder is abab. Woorde wat geluide naboots VOORBEELD: Uit die bekende kinderliedjie “Ek’s ʼn dapper muis”: En wat van ʼn lawaai soos ʼn haan wat kraai, ʼn gebreek en ʼn gekraak en iets wat “tjiep-tjiep” maak, en ʼn geklingel en ʼn getingel en ʼn gekletter en ʼn geknetter en ʼn boems en
Hierdie woordkaarte bestaan uit woorde met klanke -ie, -oe, -eu, -ou, -ei en -ui. Daar is n hulpbron waar die letters reeds op die woordkaarte verskyn. Leerders kan die letters vat en bo-op hierdie letters plaas om die woorde te bou. Die tweede hulpbron is meer van n uitdaging en bevat die prentjie en spasies van die letters, maar sonder die woord. Vir hierdie hulpbron kan leerders self die
Explore more than 247 Rym Woorde resources for teachers, parents and pupils