Toebroodjies - Vrieskas Resepte en Idees
Toebroodjies kan vir drie tot vier weke gevries word, mits dit in ‘n materiaal wat vogbestand is, gebêre word. Plastieksakkies wat vir gevriesde kos gemaak is, is ideaal, mits dit goed verseël is. Daar sal ‘n verlies in die kwaliteit van die toebroodjies wees as die sakkies te dun is.